Die sangeres, liriekskrywer, musikant en grafiese ontwerper van Centurion, Cheralee, het pas haar debuutenkelsnit vrygestel. Aanhangers se voete sal dadelik begin jeuk en koppe sal
Skrywer: Plectrum
Waldo Greeff se BED OF THORNS vertel ’n storie van gebrokenheid
’n Nuwe enkelsnit deur Waldo Greeff, BED OF THORNS, sing oor die hartseer en gebrokenheid van ’n verhouding wat nie uitgewerk het nie, wat totaal
“VEG OF VLUG”, vra Nadia Vorster in nuutste enkelsnit
VEG OF VLUG is die eerste liedjie waarvan Nadia Vorster die lirieke self geskryf het. Met dié splinternuwe enkelsnit en musiekvideo, wat laasweek uitgereik was,
Gee My Net ’n Vriend, Elvis Blue se wens tydens COVID-19 inperking
Musiek bly iets wat mense saambring, selfs al kan mense nie fisies saamwees nie. Dit bly ’n kragtige medium om uiting te gee aan die
“Toe die wêreld stil gaan staan” – Karen Zoid met Neil Sandilands en Early B.
Karen Zoid, Neil Sandilands en Early B vat raak in ’n nuwe liedjie wat Vrydag 10 April uitgereik is. TOE DIE WÊRELD STIL GAAN STAAN
Petronel Baard stel nuwe musiekvideo bekend
Die kabaretster, Petronel Baard, laat geen teleurstellings haar onderkry nie. Haar kabaretvertoning, Musiek van die Lang Vrou: Die Heelal Draai, wat inhoud van haar mees onlangse
TALK ABOUT IT sing Rubber Duc
“ALL WE HAVE WORKED FOR AND ACHIEVED, HAS GOT US CRASHING TO OUR KNEES,” – TALK ABOUT IT Na ’n week in afsondering kry klein besighede
Trots Suid-Afrikaanse Bottomless Coffee Band nou amptelik CCFA-ambassadeurs
“In hierdie chaotiese tyd van ‘n wêreldwye pandemie, raak ons nog meer bewus van die sinergie tussen planeet en mens; dat ons na ons omgewing
MOFFIE-film rol nou in jou tuis-teater!
‘n Wêreldwye beroep op sosiale distansiëring – en nou die staat van inperking oor die hele Suid-Afrika – om die verspreiding van SARS-CoV-2 (koronavirus/Covid-19) onder
Ronatan BEELDSKONE STRYD moedig die mooi aan
In hierdie tyd van isolasie, onsekerheid en selfs angs het Ronatan heel gepas ‘n enkelsnit van hoop en aanmoediging vrygestel. BEELDSKONE STRYD gaan oor hoe