Huisgenoot het verlede week vir die eerste keer in sy geskiedenis van meer as 100 jaar ’n uitgawe geskep en gefinaliseer waar die redaksie van die
Skrywer: Plectrum
Reggie Peace MOVE met nuwe positiewe musiekvideo!
Reggie Peace, oftewel Reginald Hufkie, die gewilde Suid-Afrikaanse akteur, musikant, draaiboek- en liedjieskrywer het in 2019 amptelik begin naam maak. Hy was te sien in
‘n HEILDRONK op Len Muller se nuwe musiekvideo!
Die uiters talentvolle Len Muller het pas sy musiekvideo van sy nuutste enkelsnit, HEILDRONK, vrygestel. “Die lied laat my gelukkig voel en help my onthou dat jy nie alleen
MOFFIE se klankbaan versterk boodskap
MOFFIE is die befaamde regisseur, Oliver Hermanus, se jongste fliek, gegrond op die gelyknamige memoir deur André-Carl van der Merwe. Dit is die storie van
Reynardt Hugo se debuut-enkelsnit kry ‘n musiekvideo!
Reynardt Hugo het beslis geen bekendstelling in vermaakkringe nodig nie. Hy kuier elke aand in sitkamers regoor die land, in die rol van dr. Tertius Jonker
Sky Ocean maak MAGNEET-iese musiek!
Sky Ocean het een van daardie stemme wat jou in jou spore laat vassteek wanneer jy haar vir die eerste keer hoor sing. Daar is hoendervleismooi
Kontras verras met nuwe enkelsnit en video
Suid-Afrika se nuutste Alternatiewe Afrikaanse sensasie, Kontras, is terug met ’n splinternuwe enkelsnit, VELDE. Die snit is die eerste vrystelling van hul beplande album, Ruimtevaarder, wat vroeg in
Swipe Regs vir Pieter Marcato se nuwe musiekvideo!
Om ware liefde aanlyn te vind, is deesdae glad nie ’n vreemde verskynsel nie en talle paartjies het al suksesvolle verhoudings met die druk van
Faraway George stel eerste vollengte album bekend!
Faraway George bou voort op die sukses van sy nuutste enkelsnit, SUGAR CANE, met die vrystelling van sy eerste vollengte album. Hiermee saam stel hy die tweede
Reynardt Hugo se eerste solo-enkelsnit!
Reynardt Hugo het geen bekendstelling in vermaaklikheidskringe nodig nie. Hy kuier elke aand in sitkamers regoor die land as dokter Tertius Jonker op die kykNET-sepie Binnelanders.