Die bekroonde Spaanse regisseur, Pedro Almodóvar, se nuutste rolprent – ’n verhaal van herinneringe, spyt en aanvaarding – is sy beste en mees persoonlike werk
Kategorie: Film
A Rainy Day in New York in plaaslike teaters vandag.
Die spitsvondige en bekoorlike bittersoet komedie, A RAINY DAY IN NEW YORK, met puik toneelspel deur van die grootste sterre van die huidige generasie soos
Light of my Life open hierdie Vrydag in uitgesoekte teaters!
LIGHT OF MY LIFE is ’n portret van ’n pa en sy dogter en wat hy sal doen om haar veilig te hou. Dit is
Nuwe fliek ondersoek die band tussen ouer en kind in ‘n post-pandemiese era!
Die tydlose verhaal van ’n ouer, wat heeltemal toegewy is aan ’n kind, is een waarmee almal kan vereenselwig. Regisseur, Casey Affleck, se LIGHT OF
Blinded by the Light in Suid-Afrikaanse fliekteaters vanaf hierdie naweek!
Die aangrypende fillm, BLINDED BY THE LIGHT wat baie van die musiek van Bruce Springsteen bevat, beloof om deur middel van ’n emosionele plesierreis, vir
Springsteen se musiek die inspirasie vir nuwe fliek!
Almal het daardie een liedjie, album, fliek of boek wat op die perfekte tyd hulle lewenspad kruis – net op daardie oomblik wat alles voel
Bennie Fourie speel onwaarskynlike held in nuwe Quentin Krog-rolprent
Een les wat die lewe graag vir ’n mens wil leer, is dat niks ooit so eenvoudig is as wat dit mag voorkom nie. ’n
Cumberbatch is ‘n ligpunt in die nuwe fliek, THE CURRENT WAR
Dit is moeilik om jouself in die skoene van die persone te plaas wat verantwoordelik was vir die skep van al die tegnologiese uitvindsels waarsonder
Fliek oor ballet-legende, Rudolf Nureyev, dié naweek in Suid-Afrikaanse teaters!
THE WHITE CROW is die storie van ’n unieke kunstenaar se avontuur om die balletwêreld vir altyd te verander. Dit neem die kyker op reis
Fiennes beïndruk met biografiese fliek oor ‘n ballet-legende!
PERSVERKLARING – Die term “white crow (wit kraai)” is ’n Russiese gesegde vir iemand wat ongewoon of anders is. Dit kan dus tweeledig gebruik word