Na die rolprent se suksesvolle vrystelling in die VSA, VK en Viëtnam, kan Suid-Afrikaners uiteindelik ook THE UNFAMILIAR op DSTV Box Office, iTunes of Google Play kyk! THE
Kategorie: Film
MTV Documentary Films bekom uitsaairegte vir bekroonde Suid-Afrikaanse kortfilm – My Father The Mover
My Father The Mover Wenner: Beste Dokumentêre Kortfilm by die Tribeca-Rolprentfees Regisseur: Julia Jansch Uitvoerende vervaardiger: Sheila Nevins Prikkel: Afrika elektriese ‘Gqom’-danse motiveer kinders in
BURDEN – ‘n Rolprent deur Andrew Heckler
Kan mense regtig verander? ’n Treffende nuwe rolprent (BURDEN) deur die regisseur en akteur, Andrew Heckler, probeer om hierdie eeu-oue vraag te beantwoord en is nou
A million little pieces tans op DSTV Box Office te sien
Niks laat die lang ure van die afsonderingstydperk so lekker verbyrol soos ’n goeie fliek nie. A MILLION LITTLE PIECES, ’n rolprentverwerking van die 2003-topverkoper met
MOFFIE-film rol nou in jou tuis-teater!
‘n Wêreldwye beroep op sosiale distansiëring – en nou die staat van inperking oor die hele Suid-Afrika – om die verspreiding van SARS-CoV-2 (koronavirus/Covid-19) onder
MOFFIE se klankbaan versterk boodskap
MOFFIE is die befaamde regisseur, Oliver Hermanus, se jongste fliek, gegrond op die gelyknamige memoir deur André-Carl van der Merwe. Dit is die storie van
Military Wives bring hulde aan soldate se gesinne
As flieks soos Calendar Girls en The Full Monty op jou lys van gunstelinge is, gaan jy beslis mal wees oor regisseur Peter Cattaneo se
Oscar benoemde Bombshell open Vrydag in plaaslike bioskope!
BOMBSHELL, die bekroonde, Oscar-benoemde rolprent oor die Fox News-skandaal, begin hierdie Vrydag (24 Januarie 2020) in plaaslike bioskope draai. Met Suid-Afrika se eie Charlize Theron in een van die
Nuwe fliek oor Fox-Skandaal beloof ’n BOMBSHELL
Elke beroep het sy vereistes en opofferings, maar wat is die prys wat jy (as ’n vrou) moet betaal wanneer jy genoeg moed bymekaarskraap om
Roerende nuwe rolprent ontbloot die harde werklikheid van verslawing!
A MILLION LITTLE PIECES is ’n rolprentverwerking van die 2003-topverkoper met dieselfde naam, deur James Frey, en is ’n emosiebelaaide vertelling van die skrywer se ervaring in