Hierdie is verseker een van die mees opwindende vrystellings in Suid-Afrika. Die lied is opbouend van aard en vertel die
Musiek
Hou op datum met die jongste musiek nuus, nuutste albums en optredes. Ontdek wat in die musiekbedryf aan die gang is met Plectrum!
“Vyf Minute” saam met ShoNeill
ShoNeill het al vroeg op laerskool met haar sangloopbaan begin waar sy gereeld aan sangkompetisies deelgeneem het. Na haar matriekjaar
PJ Pretorius sing Tony Nilsson-treffer
Nadat die The Voice SA-ster PJ Pretorius, die land uitgeboul het met sy debuut-enkelsnit 12 uit 10, is dié sanger
`n Nuwe horison wink vir Ramey Short
Ramey Short, alombekend vir sy rol as Dr. Quinton Meyer in die daaglikse drama BINNELANDERS, se nuutste projek gaan aanhangers
Grant-Pierre wys musiek is tydloos.
Grant-Pierre is vars uit die skool en is reeds op pad om vir die nuwe generasie te leer dat musiek
Bob Ffole herskryf die definisie van Rock.
Ek sal ‘n eedsverklaring aflê met my handtekening en dit beteken op elke ou wat dink hy verstaan Rock-musiek, want
Tweede Engelse-enkelsnit vir Joe Foster.
Joe Foster het geen bekendstelling nodig nie. As sanger en liedskrywer het hy reeds talle treffers opgelewer in die Afrikaansemark.
Alzanley, dansend in die wind en sand.
Wind en sand dien as Alzanley se tweede enkelsnit na Daar is hoop sy debuut gemaak het! Die ballade, Wind
Elme Churr sê “Jy’s genoeg!”.
Elme Churr wil hê jy moet weet: “Jy’s Genoeg!” “’n Optregte opbouende lied wat vertel dat jy as mens genoeg
Armand Joubert (AJ) verras met nuwe enkelsnit ‘Burning Fire’
AJ, beter bekend as die pop-sensasie Armand Joubert het opspraak gemaak met sy nommer 1 treffers: “So Gone”, “Should I”