Nathan Smith se eerste album in 11 jaar, HERE’S TO THE NOW, is een wat op verskeie vlakke met ‘n mens praat. Dit raak aan
Kategorie: Resensies
Onthou JY IS LIG in donker tye sing Henri Alant
JY IS LIG deur Henri Alant is pas vrygestel en jy wil die boodskap in die lied hoor. JY IS LIG deur Henri Alant gaan
Mia se KRIMINEEL kry aangrypende musiekvideo!
Mia, die talenvolle sangeres uit Potchefstroom, het onlangs haar nuwe enkelsnit, KRIMINEEL, uitgereik en nou is sy terug in die kollig met ’n aangrypende musiekvideo wat
Matthew John Duncan se musiekvideo ROEP
Die enigste ding wat jou steeds moet verras, is die feit dat daar steeds goed is wat jou kan verras. Vandag wil ek gesels oor
Shaun Niewoudt – Hartsbegeerte
“Die liedjie is ‘n cliché oor die liefde, tog probeer dit die ware betekenis van opregte liefde definieer. Somtyds is ons smoorverlief op iemand, maar
Lillia Lessev – die meisie kan sing en skryf.
Die talentvolle nuwe tienerster, Lillia Lessev, wat in 2018 die gehoor gaande gehad het by Jacaranda Day, se splinternuwe enkelsnit is nou beskikbaar! HEARTLESS, wat deur
Ronatan BEELDSKONE STRYD moedig die mooi aan
In hierdie tyd van isolasie, onsekerheid en selfs angs het Ronatan heel gepas ‘n enkelsnit van hoop en aanmoediging vrygestel. BEELDSKONE STRYD gaan oor hoe
JNDR bied Kaapse bekoring
Joshua na die Reën het nie meer enige bekendstelling in die Afrikaanse musiekwêreld nodig nie. Sedert hy in 2014 naam gemaak het, speel sy musiek
Jolanda Becker skilder musiek met haar splinternuwe MUSE
“Tussen die lyne, dis waar jy my hart sal kry.” Met hierdie versreël nooi Jolanda Becker jou uit om die MUSE binne haar- en jouself
Naledi – An African Journey deur Franco Prinsloo
NALEDI – AN AFRICAN JOURNEY is koraalmusiek wat geskryf en getoonset is deur Franco Prinsloo. Die storie gaan oor waagmoed, avontuurlustigheid en towerkuns, en Naledi