Rian Strydom is geen vreemdeling nie. Nie net is hy ʼn geliefde radio omroeper op LuisterFM 90.6 nie maar is ook ʼn gesoute sanger. Rian
Kategorie: Resensies
Leer ken vir Mighael en Muller en hou die twee dop
Baie van julle sal hulle ken as die grapmakers van die Facebookblad – PunKop, maar Mighael van der Walt en Muller Brandt loop al ’n
Len Muller en Stella akoesties
Daar is ʼn rede waarom Len Muller en Stella die sukses geniet wat hul toekom. Die musiek wat hul maak is rou, eerlik en opreg.
Niemand anders as Jauni M
Wanneer Jauni M nie sing nie, bestuur sy en haar vriedin ʼn winkel – Fish2Feet. Jauni M woon in Parys in die Vrystaat saam met
1st Fridays deur 2nd Life School of Music is iets om te besoek.
First Fridays Supper club word elke eerste Vrydag van die maand by die bekende Monte de Dios in Pretoria aangebied in samewerking met EPH, The
Bands for Bricks is ‘n mylpaal vir liefdadigheid en Suid-Afrikaanse musiek.
Hulle sê as jy wil teruggaan in tyd, luister na musiek uit vervloë dae. Bands for Bricks, wat op 14 Julie 2019 by die Sun
Kunstefees in die Kleine – Jannie du Toit lewer verfynde wyn met 48 oesjare op sy kerfstok
Die afgelope naweek het Jannie du Toit 48 jaar in die musiekbedryf gevier met sy eie Kunstefees in die Kleine by die Atterburyteater in Pretoria, in samewerking
Tweespoor met Richard van der Westhuizen en Steffie le Roux.
Wat gebeur as jy twee persone, twee liedskrywers en twee uiteenlopende lewens saam op die verhoog sit? Tweespoor is `n musiekproduksie wat geskryf en vervaardig