In Julie 2020, vier die baie talentvolle Petronel Baard, 21 jaar in die musiekbedryf. Die eerste stappe van hierdie vieringe, is twee baie opwindende aanlyn-vertonings. Hierdie
Kategorie: Vertonings
NoaVR hou kampvuur konserte in jou huis
NoaVR Theatre stel met trots Campfire Sessions bekend. NoaVR Theatre het op 6 April 2020 hul aanlynplatform Campfire Sessions bekendgestel, ’n innoverende manier om op
Vox Chamber Choir bied aan: KRUIS VAN LIEFDE
KRUIS VAN LIEFDE is ’n splinternuwe, Afrikaanse Paasoratorium gekomponeer deur die Suid-Afrikaanse komponis, Franco Prinsloo. Nuwe, roerende verse uit die pen van bekroonde digters, professors
Petronel Baard se Heelal hou net aan met draai …
In die paar maande sedert die suksesvolle vrystelling van haar nuuste enkelsnit, LIFE IS GOOD, het die kabaretster, Petronel Baard, nog net van krag-tot-krag gegaan. Dié liedjie,
Leer ken vir Mighael en Muller en hou die twee dop
Baie van julle sal hulle ken as die grapmakers van die Facebookblad – PunKop, maar Mighael van der Walt en Muller Brandt loop al ’n
Eerste KletsFest in Afrikaans
Wat kry jy as jy Snotkop, Early B, Biggy en Jan Bloukaas vir die eerste keer ooit op een verhoog saamgooi? KletsFest! Om vining te
Melissa Massyn se toneelstuk open in die Kaap!
Die draaiboek is geskryf, oudisies is gedoen, repetisies het begin en kostuums word gemaak … Die bekende vermaaklikheidster, Melissa Massyn, se groot droom om haar eie
KLANKGOLF tref Suid-Afrikaanse musiekmark
Wat gebeur wanneer ’n solokunstenaar en musiekgroep bymekaarkom om saam musiek te maak? KLANKGOLF, ’n splinternuwe, kontemporêre musiekbeweging, ontstaan. KLANKGOLF kombineer die uitsonderlike talent en ondervinding
Bands for Bricks 2
Na die sukses van die eerste Bands for Bricks konsert is, kan aanhangers uitsien na die volgende konsert. Bands for Bricks 2 sal plaasvind op
Aitsa Afrikaanse Musiektoekennings oortref!
Die Aitsas, die splinternuwe Afrikaanse musiektoekenningsgeleentheid, het gisteraand vir die eerste keer by die Moreleta-ouditorium in Pretoria plaasgevind. Pieter Koen was die gasheer tydens die