Corne Louw is nie iemand wat musiek op die gewone manier aanpak nie. Sy eerste enkelsnit en ook die titelsnit van sy splinternuwe album, DATE
Etiket: afrikaans
Niemand anders as Jauni M
Wanneer Jauni M nie sing nie, bestuur sy en haar vriedin ʼn winkel – Fish2Feet. Jauni M woon in Parys in die Vrystaat saam met
Lee Scott terug met nuwe enkelsnit – VRY!
Lee Scott is ’n naam wat oor die afgelope veertien jaar diep in die harte van Suid-Afrikaanse musiekliefhebbers kom nesskrop het. Daarom is aanhangers in
Vernon Barnard se nuwe klank is iets om te hoor.
Vernon Barnard is terug met ‘n splinternuwe klank wat dalk net die sienswyse van Afrikaanse musiek in 2019 mag revolusioneer. Na die vrystelling van sy
Deur die WILDERNIS saam met Abel Knobel
Abel Knobel wat bekendheid verwerf het as lid van NRG, verras behoorlik met sy nuwe enkelsnit DIE WILDERNIS vanaf sy album REFLEKSIES. Dit is nou
BAKGAT in Afrikaans!
Afrikaans is Bakgat en ons gaan gróót op 29 September 2019 in die Sun Arena Time Square (Pretoria) waar van die land se gewildste kunstenaars
Irene-Louise stel parmantige nuwe enkelsnit, IZIIIT?, vry.
Irene-Louise van Wyk is geen vreemdeling in die Suid-Afrikaanse musiekbedryf nie. Daar word selfs na haar verwys as SA se Meghan Trainor. Oor die afgelope
Michelle Grace stel binnekort nuwe musiekvideo vry.
Michelle Grace het bekendheid verwerf deur haar mezzo-sopraan stem wat sy gemaklik kan aanpas om in enige kontemporêre, gospel of pop genre te pas. Sy
Frikkie van Biljon stel eersdaags nuwe enkelsnit vry
Die nuwe vrystelling van die baie talentvolle kunstenaar, Frikkie van Biljon, leer ons hoe om die liefde met moed te betree. DALK NOOIT is ‘n
Vir Len Muller is musiek “Oorgenoeg”
Tyd vlieg as jy jou passie en roeping uitleef. Dit is reeds 7 jaar vandat Len Muller die besluit gemaak het om voltyds in die