Op die omslag van dié enkelsnit ALLES VIR MY sit ‘n paartjie. Die man het ‘n ruie baard en ‘n geskeurde-hoogs-modieuse denim aan. Sy arm
Etiket: enkelsnit
DIEP BINNE MY, Reynhardt Hugo se tweede enkelsnit is hier!
Die veelsydige akteur en kunstenaar, Reynardt Hugo het vroeër in 2020 sy eerste solo-enkelsnit, Die Rivier, vrygestel, en dit het almal en ook sy eie stoutste verwagtinge oortref!
Heuning se splinternuwe enkelsnit, INGEPERK
Heuning, wat bekend is vir hulle kenmerkende country-styl is terug met ’n splinternuwe enkelsnit, INGEPERK, wat beskryf kan word as ’n kontemporêre lied met ’n
JP White terug met HIER IN MY HART
JP White is terug met sy nuutste enkelsnit, HIER IN MY HART, nadat sy album VERSLAAF in Julie 2019 vrygestel is. JP sê dat hy
Frikkie van Biljon leef IN DIE OOMBLIK met sy nuutste enkelsnit
Frikkie van Biljon, wat reeds vir homself naam gemaak het met sy liriese tenoorstem en betekenisvolle liefdeslirieke, se nuutste enkelvrystelling is hier. Net soos sy
Daniel Eeuwrick sing van Die Langkloof R62
Daniel Eeuwrick is terug met sy nuutste enkelsnit DIE LANGKLOOF R62. Die mense van die Baai ken hom as Danie, die Argitek. ‘n Man wat
Len Muller ft Stella, ‘n TOEVLUG vir almal!
Die talentvolle musikant en sanger, Len Muller het geen bekendstelling nodig nie. Hy het vroeër in 2020, die enkelsnit en musiekvideo vir sy liedjie, Heildronk, vrygestel. Aanhangers en
Joshua na die Reën reik nuwe enkelsnit uit!
Joshua na die Reën het pas die vierde enkelsnit, SOMERAARDE, vanaf sy album met die gelyknamige titel uitgereik. “Soos in Nou”, “Sterrenet” en “Soos die wind” is die
Enkelouer Ma – Gerard Stoop se eerste enkelsnit
Die liedjie, ENKELOUER MA, is Gerard Stoop se heel eerste enkelsnitvrystelling. Dit is vroeër die maand vrygestel en het positiewe kommentaar van musiekliefhebbers landswyd ontlok.
Neville D ft Rouchelle Liedemann -VEILIG IN SY HAND
Neville D en Rouchelle Liedemann het pas hul duet, VEILIG IN SY HAND, op Neville D se verjaarsdag op 29 Junie vrygestel. Dié Dove-toekenningwenner en