Die bekende Radio Rosestad-omroeper Mario Lategan het met die bekroonde jeugskrywer Fanie Viljoen stem-en-liriekkragte saamgesnoer. Die resultaat is ‘n kaberetagtige luisterliedjie, SAGTE VAL, wat so
Etiket: nuwe vrystelling
Saarkie stel nuwe enkelsnit, River Blues, bekend!
Die gewilde en talentvolle rock-groep, SAARKIE, se nuwe treffer, RIVER BLUES, volg in die suksesvolle voetspore van hulle vorige vrystellings. Suidwes-Afrika, Vir Altyd en Langpad het vir weke op die trefferparades gepronk.
Leer op jou knieë in gebed, sing Vandiét Marx
Moeilike tye dwing mense op hul knieë en in Vandiét Marx se nuwe enkelsnit, Waar Ek Leer, vertel sy dat dit juis gebed is wat
“Jy is perfek hoe jy lyk”, sing Nadia Vorster in nuwe enkelsnit
In haar splinternuwe enkelsnit, Hoe Jy Lyk, dra Nadia Vorster die boodskap oor dat die oppervlakkige soeke na aanvaarding nie die moeite werd is nie, maar eerder die wete dat ons
Reggie Peace: Ek Kan. Jy Kan
“Wanneer jy voel om op te gee, herinner net jouself en sommer iemand naby jou: ek kan enigeiets wees… jy ook!” – Reggie Peace oor
Gerduan Kemp stel DAGBREEKDROME akoestiese vry
Uit Bloemfontein kom daar `n onafhanklike sanger en liedjieskrywer wat besig is om sy kleintyddrome te verwesenlik. Gerduan Kemp het onlangs sy derde enkelsnit, DAGBREEKDROME,
Wit Kasteel maak nuwe klanke met nuutste enkelsnit
Die rockgroep, Wit Kasteel, se eerste enkelsnit, ’n unieke verwerking van Laurika Rauch se DIE NOSTALGIE, het groot opslae gemaak in musiekkringe toe dit in 2015 vrygestel
Waldo Greeff se BED OF THORNS vertel ’n storie van gebrokenheid
’n Nuwe enkelsnit deur Waldo Greeff, BED OF THORNS, sing oor die hartseer en gebrokenheid van ’n verhouding wat nie uitgewerk het nie, wat totaal
Faraway George stel eerste vollengte album bekend!
Faraway George bou voort op die sukses van sy nuutste enkelsnit, SUGAR CANE, met die vrystelling van sy eerste vollengte album. Hiermee saam stel hy die tweede
Reynardt Hugo se eerste solo-enkelsnit!
Reynardt Hugo het geen bekendstelling in vermaaklikheidskringe nodig nie. Hy kuier elke aand in sitkamers regoor die land as dokter Tertius Jonker op die kykNET-sepie Binnelanders.