Plectrum Podcast

Die Plectrum Podcast met FP Engelbrecht bied vir jou die beste vermaak- en musieknuus. Ons gesels met alle onafhanklike kunstenaars – van akteurs tot skilders tot musikante.

Indien jy moontlik met ons wil gesels kan jy ‘n e-pos stuur na [email protected]