Skip to content
Plectrum

Plectrum

Die jongste onafhanklike musiek-, vermaak- en kunstenuus..

  • Nuus
  • Musiek
    • Nuus
    • Nuwe Vrystellings
    • Kollig Kunstenaar
  • Film
    • Nuwe Vrystellings
  • TV
  • Vertonings
  • Resensies
    • Album
    • Boek Resensies
    • Musiek Resensies
  • Hulpbronne
    • Geskrewe Onderhoud
    • Musiekonganisasies
    • Musiekverspreiders
  • Podsendings
  • Geleenthede
  • Kontak Ons

Musiek

Shenay O'Brien Al wat ek vir Kersfees wil hê feature Plectrum
Musiek Musiekvideo Nuus Nuwe Vrystellings 

Shenay O’Brien – AL WAT EK VIR KERSFEES WIL HÊ

December 17, 2020December 17, 2020 Plectrum

Shenay O’Brien is een van Suid-Afrika se mees veelsydigste Fopdossers en haar nuutste Kers-Gees parodie, AL WAT EK VIR KERSFEES

Read more
Pierre Nel Kollig Kunstenaar Feature Plectrum
Kollig Kunstenaar Musiek Nuus 

Pierre Nel handhaaf ’n goeie balans as dokter en sanger in 2020.

December 14, 2020December 14, 2020 Plectrum

As sanger én mediese dokter was 2020 vir Pierre Nel ’n uitdagende jaar wat meer as een struikelblok ingehou het.

Read more
Kyle September Sweetness Feature
Musiek Musiekvideo Nuus Nuwe Vrystellings 

Kyle September stel musiekvideo vry vir, SWEETNESS!

December 7, 2020December 7, 2020 Plectrum

‘n Paar weke gelede het Kyle September sy splinternuwe voelgoed en prettige enkelsnit vir die somer, SWEETNESS, vrygestel en hierdie lekker saamsing-liedjie kan

Read more
Wilhelm Lichtenberg Somerkersfees Feature Plectrum
Musiek Nuus Nuwe Vrystellings 

Wilhelm Lichtenberg sing SOMERKERSFEES

December 4, 2020December 4, 2020 Plectrum

Met net soveel passie en toewyding soos elke hartoperasie, benader Dr Wilhelm Lichtenberg, ‘n hartchirurg en (in sy uiters beperkte

Read more
Carmen Basson Maan toe bel
Musiek Musiekvideo Nuus Nuwe Vrystellings 

Carmen Basson se splinternuwe enkelsnit MAAN TOE BEL

December 2, 2020December 2, 2020 Plectrum

Die sangeres Carmen Basson se splinternuwe enkelsnit MAAN TOE BEL gaan oor die reis van ‘n verliefde paartjie – van

Read more
Wit kasteel
Album Kollig Kunstenaar Musiek Nuus Nuwe Vrystellings Resensies 

TOEGEWYD(E) Wit Kasteel stel tweede album vry

November 26, 2020November 26, 2020 Plectrum

Die woord “toegewyd” beteken om jouself heeltemal te gee aan iets of om ʼn taak met oorgawe aan te pak

Read more
Dehan Skelms in die verte feature plectrum
Musiek Nuus Nuwe Vrystellings 

Dehan sing oor SKELMS IN DIE VERTE

November 25, 2020November 26, 2020 Plectrum

Die Weskaapse-sanger Dehan het nie gedurende dié grendeltydperk stilgesit nie – sy derde enkelsnit binne ses maande SKELMS IN DIE

Read more
Gerduan Kemp Sesde Sintuig Feature
Musiek Musiekvideo Nuus Nuwe Vrystellings 

Gerduan Kemp bring musiekvideo vir SESDE SINTUIG.

November 24, 2020November 24, 2020 Plectrum

Skaars ’n maand nadat sy nuwe enkelsnit, SESDE SINTUIG, musiekliefhebbers kom beïndruk het en op die trefferparades van radiostasies landswyd pryk,

Read more
Jan Rhaap ft. Le-Lue ADRENALIEN Plectrum Feature
Musiek Nuus Nuwe Vrystellings 

Jan Rhaap en Le-Lue verras met ADRENALIEN

November 20, 2020November 20, 2020 Plectrum

Voordat ons die jaar groet gaan Jan Rhaap, oftewel Werner Burger, en die geliefde Le-Lue van Bok Radio / TV, seker maak

Read more
anais plectrum feature
Musiek Nuus Nuwe Vrystellings 

Anaïs se nuwe lied ROOIBAARD

November 18, 2020November 18, 2020 Plectrum

Na ‘n lang gewag het die sangeres, TV-aanbieder, vervaardiger en regisseur Anaïs pas haar nuutste enkelsnit vrygestel en ROOIBAARD gaan

Read more
  • ← Previous

Hulpbronne

Dink buite die boks terwyl jy in die boks sit
Hulpbronne Nuus 

Dink buite die boks terwyl jy in die boks sit

April 4, 2020April 4, 2020 Plectrum

Daar is tans soveel mense sonder ’n inkomste gelaat met die staat van inperking. Alhoewel sulke tye die normale gang

Alles wat jy moet weet oor YouTube for Artists
Hulpbronne 

Alles wat jy moet weet oor YouTube for Artists

June 5, 2019August 5, 2019 Plectrum 0
risa
Hulpbronne 

Musiek 101: Wie is RISA?

May 17, 2019May 17, 2019 Plectrum 0
Hoe skryf ek ʼn persverklaring?
Hulpbronne 

Hoe skryf ek ʼn persverklaring?

May 15, 2019September 27, 2019 Plectrum 0

Teken in op ons nuusbrief

Ons hou al jou inligting vir onsself en deel dit nie met derde partye nie.

Check your inbox or spam folder to confirm your subscription.

Copyright © 2021 Plectrum. All rights reserved.
Theme: ColorMag by ThemeGrill. Powered by WordPress.