Werner Olckers se jongste uitreiking getiteld GUNSTELING is ʼn alternatiewe Afrikaanse pop-liedjie met ʼn universele tema wat handel oor die beëindiging van ʼn vriendskap of
Kategorie: Musiek
Francois van Rensburg sing oor Kersfees
KERSFEES MAAND deur Francois van Rensburg is ’n tydlose Kersfees-liedjie wat hoop bring en gepas is vir die feesseisoen. Dit dra die boodskap oor van
Christof Berg – WIL JY SIEN HOE LYK DIE HEMEL
Die sanger Christof Berg is in die herfs van 1986 gebore en het grootgeword op Witkraal, ’n soutplaas in Suid-Vrystaat. Christof het tot op hede
Vier Jacques Brel saam met Jannie du Toit
Na vele suksesvolle dekades op pad met musiek, het die bekroonde sanger en liedjieskrywer, Jannie du Toit, die kuns vervolmaak om gehore te betower met sy
Jan Mattys – HEY!
Die jong sanger en liedjieskrywer Jan-Mattys weet hoe dit voel as die skoner geslag speletjies met sy gevoelens speel, en daarom sing hy daaroor in
Tiaan Massyn – THE CROSSING
Afrikaanse sanger, kranige sakeman en onlangs gekroonde Mnr. Suid-Afrika, Tiaan Massyn, het sy nuwe enkelsnit getiteld THE CROSSING uitgereik. Hierdie inspirerende lied, oorspronklik geskryf deur
Wilhelm Lichtenburg & Amira Willighagen sing THE PRAYER
Die bekroonde klassieke sanger en kardiotorokale chirurg, Dr. Wilhelm Lichtenberg, is ’n ambisieuse en veelsydige sanger wat nie bang is om “ongewone projekte’’ saam met
100% RETRO | THE PARTY
Maak gereed vir die grootste RETRO-partytjie wat Suid-Afrika nog beleef het! Kort na nuwejaar kan jy op 7 Januarie en 13 Januarie tot laatnag dans
Christiaan Baartman – VIR MEKAAR
Die talentvolle sanger en liedjieskrywer, Christiaan Baartman, het nou maar een maal die gawe om musiek te gebruik om ’n kragtige boodskap oor te dra, en
Phillip – VERBEEL
Phillip Schnetler (PHILLIP Musiek), ‘n talentvolle en innoverende pop sanger en akteur, is verheug om die hoogs verwagte vrystelling van sy eerste kort album (EP),