MyMyMy – VONKEL

Die enkelsnit en video vir MYMYMY se borrelende nuwe tune, VONKEL, onlangs uitgereik. Dit is ’n opgewekte, onopgesmukte dansnommer wat met een doel gemaak is:

Lees meer

Droomsindroom – HEY SONNEBLOM

Die broer-duo, Droomsindroom, het pas hul enkelsnit, HEY SONNEBLOM, vrygestel en in dié enkelsnit wil Kirsten en Kyle Schlebusch luisteraars van hul probleme laat vergeet.

Lees meer

Sharine Barnard – KILLER

Na die suksesvolle vrystelling van haar derde enkelsnit en musiekvideo – PRAY – in 2021, is die talentvolle sanger, liedjieskrywer en diereliefhebber, Sharine Barnard, terug in die kollig met ’n

Lees meer

Rita Li – LUGBALLON

In haar nuwe enkelsnit, LUGBALLON, neem Rita Li die luisteraar na ’n fantasiewêreld met ’n treffende boodskap. “LUGBALLON laat my geweldig verlang na my oupa

Lees meer

1 2 3 51