Die 22-jarige musikant, Harry Broersma, wil musiek skep wat betekenis dra en maak dan ook net só met sy debuutsnit, TYDELIK, wat pas vrygestel is.
Kategorie: Nuwe Vrystellings
Simoné Roets – OM ELKE HOEK EN DRAAI
Simoné Roets verduidelik met haar nuwe enkelsnit (OM ELKE HOEK EN DRAAI) dat “Verhoudings oor ’n afstand is soms bittersoet. Aan die eenkant is daar
Droomsindroom – HEY SONNEBLOM
Die broer-duo, Droomsindroom, het pas hul enkelsnit, HEY SONNEBLOM, vrygestel en in dié enkelsnit wil Kirsten en Kyle Schlebusch luisteraars van hul probleme laat vergeet.
Sharine Barnard – KILLER
Na die suksesvolle vrystelling van haar derde enkelsnit en musiekvideo – PRAY – in 2021, is die talentvolle sanger, liedjieskrywer en diereliefhebber, Sharine Barnard, terug in die kollig met ’n
Armand Joubert – I GOT YOU
Armand Joubert is terug met sy nuwe enkelsnit, I GOT YOU, ‘n lied wat eg is aan Armand se styl en hierdie keer is dit
Rita Li – LUGBALLON
In haar nuwe enkelsnit, LUGBALLON, neem Rita Li die luisteraar na ’n fantasiewêreld met ’n treffende boodskap. “LUGBALLON laat my geweldig verlang na my oupa
Len Muller – HUIS TOE
Wat begin het as musiek vir ’n Klein Kaap Boutique Hotel-advertensieveldtog op kykNET, het gegroei tot ’n pragtige nuwe enkelsnit wat verseker met harte gaan
SWAARTEKRAG – Danileigh ft. JP White
Soms word van die land se mees talentvolle kunstenaars as voorsangers by hulle onderskeie kerke ingespan en nie-gemeentelede kry nie die voorreg om aan dié
DEUR DIE STORM – Esté Gross ft. Hemelbesem & UP Youth Choir
Wanneer die lewe en die omstandighede van die wêreld jou oorweldig, moet jy nie moed verloor nie. Jy moet net aanhou loop, en aanhou glo want
Germandt Geldenhuys – IN GEVAL
Kykers het ‘n kort segment daarvan vir die eerste keer op Binnelanders gehoor aan aan die begin van Januarie 2022, maar nou kan hulle die volle liedjie