Die sanger Christof van der Berg het Afrikaanse musiekliefhebbers se harte gesteel en is terug op die toneel met sy lied MOVIE.
Nuwe Vrystellings
Verken die jongste musiek vrystellings en ontdek nuwe albums, enkelsnitte en EP’s. Kyk na wat nuut is op Plectrum.
Jemma Catherine – VERKLEUR VERSKEUR
Jemma Catherine is bekend vir haar eerlike lirieke en pop-rock Afrikaanse snitte, en dié slag bederf sy haar aanhangers met
Werner Olckers – GUNSTELING
Werner Olckers se jongste uitreiking getiteld GUNSTELING is ʼn alternatiewe Afrikaanse pop-liedjie met ʼn universele tema wat handel oor die
Christof Berg – WIL JY SIEN HOE LYK DIE HEMEL
Die sanger Christof Berg is in die herfs van 1986 gebore en het grootgeword op Witkraal, ’n soutplaas in Suid-Vrystaat.
Jan Mattys – HEY!
Die jong sanger en liedjieskrywer Jan-Mattys weet hoe dit voel as die skoner geslag speletjies met sy gevoelens speel, en
Tiaan Massyn – THE CROSSING
Afrikaanse sanger, kranige sakeman en onlangs gekroonde Mnr. Suid-Afrika, Tiaan Massyn, het sy nuwe enkelsnit getiteld THE CROSSING uitgereik. Hierdie
Wilhelm Lichtenburg & Amira Willighagen sing THE PRAYER
Die bekroonde klassieke sanger en kardiotorokale chirurg, Dr. Wilhelm Lichtenberg, is ’n ambisieuse en veelsydige sanger wat nie bang is
Christiaan Baartman – VIR MEKAAR
Die talentvolle sanger en liedjieskrywer, Christiaan Baartman, het nou maar een maal die gawe om musiek te gebruik om ’n kragtige
MAN – VUUR EN VLAMME
Henck Conrey en André Lotter, wat saam bekendstaan as die indrukwekkende duo MAN, is na sewe jaar terug in die kollig met ’n langverwagte
Almero – ‘n Brein met ‘n bloukol
Die jong musikant, skrywer en kunstenaar Almero Welgemoed se splinternuwe vollengte album met die treffende titel, ‘N BREIN MET ‘N