Marisa sing van haar KETTIEKIND

Haar eie seuntjie se opregte liefde vir die platteland het die sangeres en liedjieskrywer Marisa Odendaal geïnspireer om haar splinternuwe enkelsnit, KETTIEKIND, neer te pen.

Lees meer

Hansie Roodt – MY WOLF

Die musikant en liedjieskrywer Hansie Roodt se splinternuwe enkelsnit as solokunstenaar getiteld MY WOLF is gewaarborg om pappa-harte reg deur die bank te vermurwe. MY

Lees meer

John Wick: Chapter 4 Première

Die première van die langverwagte vierde rolprent in die aksiebelaaide John Wick-franchise het op 20 Maart 2023, by Montecasino in Johannesburg plaasgevind. Hierdie glansgeleentheid is

Lees meer

ADAM – Huurvry

Soms ontmoet jy daardie een persoon in jou lewe wat jy net nie uit jou kop kan kry nie. Wat jy ook al probeer doen

Lees meer

1 3 4 5 6 7 45