fbpx

BEÏNVLOEDBAAR

Berei jouself voor op ’n opwindende ervaring wanneer Life-Etc™, die produksie-afdeling van Talent-Etc™, se nuutste storiefilm, BEÏNVLOEDBAAR, op 8 Julie 2023 om 8nm première op kykNET

Lees meer

Marisa sing van haar KETTIEKIND

Haar eie seuntjie se opregte liefde vir die platteland het die sangeres en liedjieskrywer Marisa Odendaal geïnspireer om haar splinternuwe enkelsnit, KETTIEKIND, neer te pen.

Lees meer