Mia, die talenvolle sangeres uit Potchefstroom, het onlangs haar nuwe enkelsnit, KRIMINEEL, uitgereik en nou is sy terug in die kollig met ’n aangrypende musiekvideo wat
Kategorie: Musiek Resensies
Lees ons opinies oor nuwe vrystellings.
Shaun Niewoudt – Hartsbegeerte
“Die liedjie is ‘n cliché oor die liefde, tog probeer dit die ware betekenis van opregte liefde definieer. Somtyds is ons smoorverlief op iemand, maar
Lillia Lessev – die meisie kan sing en skryf.
Die talentvolle nuwe tienerster, Lillia Lessev, wat in 2018 die gehoor gaande gehad het by Jacaranda Day, se splinternuwe enkelsnit is nou beskikbaar! HEARTLESS, wat deur
Ronatan BEELDSKONE STRYD moedig die mooi aan
In hierdie tyd van isolasie, onsekerheid en selfs angs het Ronatan heel gepas ‘n enkelsnit van hoop en aanmoediging vrygestel. BEELDSKONE STRYD gaan oor hoe
Jolanda Becker skilder musiek met haar splinternuwe MUSE
“Tussen die lyne, dis waar jy my hart sal kry.” Met hierdie versreël nooi Jolanda Becker jou uit om die MUSE binne haar- en jouself
Naledi – An African Journey deur Franco Prinsloo
NALEDI – AN AFRICAN JOURNEY is koraalmusiek wat geskryf en getoonset is deur Franco Prinsloo. Die storie gaan oor waagmoed, avontuurlustigheid en towerkuns, en Naledi
Kompas – Rian Strydom
Rian Strydom is geen vreemdeling nie. Nie net is hy ʼn geliefde radio omroeper op LuisterFM 90.6 nie maar is ook ʼn gesoute sanger. Rian