Die lewendige rock-duo Future Radio span kragte saam met die bekroonde sanger-liedjieskrywer Christiaan Baartman om hul nuutste enkelsnit, I’LL BE
Musiek
Hou op datum met die jongste musiek nuus, nuutste albums en optredes. Ontdek wat in die musiekbedryf aan die gang is met Plectrum!
Hugh Lynn – LEWE
In die voetspore van sy reeds bekende vrystellings, HAND OM DIE LYF, MY DROOMMEISIE, TIPSY VERBY, CRY TO ME, asook
Lexus POP Classics 2024: ’n Aand van musikale magie in Pretoria
Maak gereed om die hoogtepunt van musikale uitnemendheid te beleef wanneer Lexus POP Classics terugkeer na die SunBet Arena in
Christof Berg – MOVIE
Die sanger Christof van der Berg het Afrikaanse musiekliefhebbers se harte gesteel en is terug op die toneel met sy lied MOVIE.
Jemma Catherine – VERKLEUR VERSKEUR
Jemma Catherine is bekend vir haar eerlike lirieke en pop-rock Afrikaanse snitte, en dié slag bederf sy haar aanhangers met
Werner Olckers – GUNSTELING
Werner Olckers se jongste uitreiking getiteld GUNSTELING is ʼn alternatiewe Afrikaanse pop-liedjie met ʼn universele tema wat handel oor die
Francois van Rensburg sing oor Kersfees
KERSFEES MAAND deur Francois van Rensburg is ’n tydlose Kersfees-liedjie wat hoop bring en gepas is vir die feesseisoen. Dit
Christof Berg – WIL JY SIEN HOE LYK DIE HEMEL
Die sanger Christof Berg is in die herfs van 1986 gebore en het grootgeword op Witkraal, ’n soutplaas in Suid-Vrystaat.
Vier Jacques Brel saam met Jannie du Toit
Na vele suksesvolle dekades op pad met musiek, het die bekroonde sanger en liedjieskrywer, Jannie du Toit, die kuns vervolmaak om
Jan Mattys – HEY!
Die jong sanger en liedjieskrywer Jan-Mattys weet hoe dit voel as die skoner geslag speletjies met sy gevoelens speel, en