Ruhan du Toit, die gesoute virtuoos van die verhoog, gaan gehore op ‘n onvergeetlike soniese odyssee neem met sy nuutste meesterstuk, STOCKHOLM SINDROOM. Bekend vir
Kategorie: Musiek
Klawer – SKADE MAAK
Die lewe is kort, jy moet jou bolla los maak en die aand saam met jou vriende geniet! Dít is die boodskap van die musiekduo
Georic Lomas & Jemma Catherine – SOS
SOS is ʼn splinternuwe liefdeslied deur die jong kunstenaars Jemma Catherine en Georic Lomas en handel oor die miskommunikasie in ʼn verhouding en hoe twee
Christiaan Baartman – VELLIES OP DIE DANSVLOER
Na ’n lang en stresvolle week by die werk, is ’n mens soms net lus om oor ’n naweek pret te hê en ’n bietjie
Ruan Josh – LIGTE AF
Wat moet jy doen as die LIGTE AFgaan en jy kan nie kuier nie? Jy maak ʼn vuur, nooi almal wat jy ken en hou
BREEKGOED Augusta Zietsman se sielvolle kortalbum
Die jong aktrise en talentvolle musikant Augusta Zietsman verruil vir eers die opgewekte klanke van die treffers waarmee sy verlede jaar gedebuteer het vir vier
Kitsfeite – VREDE
Die groep Vrede het reeds groot naam gemaak in die musiekbedryf en nou is hulle terug met splinternuwe musiek wat jy nie wil mis nie.
C-Storm vra “HOEKOM IS DIE HEMEL BLOU?”
Die sanger C-Storm het sowat drie jaar gelede die musiekbedryf soos ’n onverwagse tsoenamie binne gemaal. Sedertdien het sy enkelsnitte op plaaslike radiospeellyste se trefferparades
MZANSI-JEUGKOOR MAAK OPSLAE OP AMERIKAANSE TV-REEKS
Die Mzansi-jeugkoor van Soweto in Gauteng, het omtrent opslae gemaak gedurende April tydens die 18de seisoen van America’s Got Talent in Los Angeles, Pasadena, Kalifornië. Vir die eerste keer
THE HOLLYWOOD WALK OF FAME
Die Barnyard Teater is sinoniem vir goeie vermaak en musiek en met hul nuwe vertoning THE HOLLYWOOD WALK OF FAME is dit weer ‘n bewys