Die gewilde en talentvolle rock-groep, SAARKIE, se nuwe treffer, RIVER BLUES, volg in die suksesvolle voetspore van hulle vorige vrystellings. Suidwes-Afrika, Vir Altyd en Langpad het vir weke op die trefferparades gepronk.