Irene-Louise van Wyk se musiekvideo, ‘Iziiit?’ is onlangs opgeneem. Plectrum het agter die skerms gaan inloer en deel graag ʼn paar kiekies van die dag.
Etiket: irene louise van wyk
Irene-Louise stel parmantige nuwe enkelsnit, IZIIIT?, vry.
Irene-Louise van Wyk is geen vreemdeling in die Suid-Afrikaanse musiekbedryf nie. Daar word selfs na haar verwys as SA se Meghan Trainor. Oor die afgelope