Jauni M het gedurende Junie 2019 haar debuut-album, NIEMAND ANDERS, uitgereik en daarmee bewys dat sy nie gebonde is tot ’n spesifieke styl nie. Die album
Etiket: jauni m
Niemand anders as Jauni M
Wanneer Jauni M nie sing nie, bestuur sy en haar vriedin ʼn winkel – Fish2Feet. Jauni M woon in Parys in die Vrystaat saam met