Plectrum Musiek is hier!

Plectrum Musiek is hier!

ʼn Splinternuwe platform slegs vir onafhanklike kunstenaars

Ons is trots om vandag Plectrum Musiek aan almal bekend te stel. Plectrum is ʼn opwindende nuwe platform wat fokus op die bemarking van onafhanklike kunstenaars.

Ons wil graag hulpbronne beskikbaarstel wat jou as onafhanklike kunstenaar kan help om jou musiek op ʼn professionele wyse te bemark.

Hou ons webblad dop soos ons ons hulpbronne en gratis dienste uitbrei.

Maak seker om ons te volg op sosiale media (@pmusiek).

Facebook, Instagram en YouTube

As jy ʼn onafhanklike kunstenaar is, wil ons graag van jou hoor. Indien jy enige nuwe vrystellings of persverklarings het, kan dit gestuur word aan:

[email protected]

Leave a Reply