Die enkelsnit en video vir MYMYMY se borrelende nuwe tune, VONKEL, onlangs uitgereik. Dit is ’n opgewekte, onopgesmukte dansnommer wat met een doel gemaak is:
Skrywer: Plectrum
Ruan Jordaan – VEILIG TUIS
In sy splinternuwe enkelsnit, VEILIG TUIS, sing Ruan Jordaan oor wanneer jy daardie één persoon ontmoet wat jou veilige tuiste word. Dié enkelsnit is pas
David Johnson – KOM DANS SAAM MET MY
Die talentvolle sanger en akteur, David Johnson, wil mense inspireer om weer hoop in hulle harte te kweek met sy nuutste enkelsnit. KOM DANS SAAM
Harry Broersma – TYDELIK
Die 22-jarige musikant, Harry Broersma, wil musiek skep wat betekenis dra en maak dan ook net só met sy debuutsnit, TYDELIK, wat pas vrygestel is.
Simoné Roets – OM ELKE HOEK EN DRAAI
Simoné Roets verduidelik met haar nuwe enkelsnit (OM ELKE HOEK EN DRAAI) dat “Verhoudings oor ’n afstand is soms bittersoet. Aan die eenkant is daar
Droomsindroom – HEY SONNEBLOM
Die broer-duo, Droomsindroom, het pas hul enkelsnit, HEY SONNEBLOM, vrygestel en in dié enkelsnit wil Kirsten en Kyle Schlebusch luisteraars van hul probleme laat vergeet.
Lydia Winchester inspireer nuwe gin
Black Crow het onlangs hulle nuutste mango-gegeurde gin, wat deur die alombekende musiekpromotor, Lydia Winchester geïnspireer is, aan die plaaslike mark bekendgestel. Die knal oranje
Sharine Barnard – KILLER
Na die suksesvolle vrystelling van haar derde enkelsnit en musiekvideo – PRAY – in 2021, is die talentvolle sanger, liedjieskrywer en diereliefhebber, Sharine Barnard, terug in die kollig met ’n
Armand Joubert – I GOT YOU
Armand Joubert is terug met sy nuwe enkelsnit, I GOT YOU, ‘n lied wat eg is aan Armand se styl en hierdie keer is dit
Rita Li – LUGBALLON
In haar nuwe enkelsnit, LUGBALLON, neem Rita Li die luisteraar na ’n fantasiewêreld met ’n treffende boodskap. “LUGBALLON laat my geweldig verlang na my oupa