fbpx

Rita Li – PERDEKRAG

PERDEKRAG is ʼn komiese Afrikaanse popliedjie reg uit die blondekop-sangeres en aktrise Rita Li se kraal en maak die vergelyking tussen spiere en maniere! Rita

Lees meer

Alouise – PAAR DRAAIE

PAAR DRAAIE is ’n splinternuwe akoestiese pop-liedjie oor hoe die liedjieskrywer en sanger, Alouise, haar dae verwyl en hoe sy tyd maak om net te

Lees meer

Zondagkraal – BRANDWEERWAG

Die plaasrockgroep Zondagkraal is na drie maande terug op radiospeellyste met nog ’n enkelsnit, BRANDWEERWAG, wat die verhaal vertel van dapper manne en vroue wat

Lees meer

Ray Dylan – RIGTINGNAALD

Ray Dylan, die geliefde superster van die Afrikaanse musiekbedryf, is opgewonde om sy nuutste enkelsnit, RIGTINGNAALD, bekend te stel. Hierdie betowerende lied, geskryf en vervaardig

Lees meer

Alzanley – KLEIN ONEINDIGHEID

Die musikant Alzanley Lizemore vier die vrystelling van haar nuutste enkelsnit, KLEIN ONEINDIGHEID, op alle stroomingplatforms. Lizemore wat haar musikale reis begin het as weerwraak

Lees meer