Die jong aktrise en talentvolle musikant Augusta Zietsman verruil vir eers die opgewekte klanke van die treffers waarmee sy verlede jaar gedebuteer het vir vier
Skrywer: Frikkie van Biljon
Kitsfeite – VREDE
Die groep Vrede het reeds groot naam gemaak in die musiekbedryf en nou is hulle terug met splinternuwe musiek wat jy nie wil mis nie.
BEÏNVLOEDBAAR
Berei jouself voor op ’n opwindende ervaring wanneer Life-Etc™, die produksie-afdeling van Talent-Etc™, se nuutste storiefilm, BEÏNVLOEDBAAR, op 8 Julie 2023 om 8nm première op kykNET
C-Storm vra “HOEKOM IS DIE HEMEL BLOU?”
Die sanger C-Storm het sowat drie jaar gelede die musiekbedryf soos ’n onverwagse tsoenamie binne gemaal. Sedertdien het sy enkelsnitte op plaaslike radiospeellyste se trefferparades
#UltimateWildcat ’23 Finaliste
Die #UltimateWildcat kompetisie is ontwerp om jong aspirantmodelle, sosialemedia persoonlikhede en inhoudskeppers regoor Suid-Afrika te bemagtig. Die kompetisie poog om hierdie mense meer kennis oor
MZANSI-JEUGKOOR MAAK OPSLAE OP AMERIKAANSE TV-REEKS
Die Mzansi-jeugkoor van Soweto in Gauteng, het omtrent opslae gemaak gedurende April tydens die 18de seisoen van America’s Got Talent in Los Angeles, Pasadena, Kalifornië. Vir die eerste keer
DIE ANDERKANT VAN SUKSES
Dames en here, maak gereed om ’n aangrypende reis aan te pak oor die lewens van ’n paar van Suid-Afrika se mees suksesvolle individue, onder
THE HOLLYWOOD WALK OF FAME
Die Barnyard Teater is sinoniem vir goeie vermaak en musiek en met hul nuwe vertoning THE HOLLYWOOD WALK OF FAME is dit weer ‘n bewys
Christi – RAIN
Dit is normaal om jou emosies uit te blok in ’n poging om jouself te beskerm. Hoewel dit tydelike verligting kan bring vir die seer
Tino – TASSIES PAK
Die talentvolle kunstenaar Tino, afkomstig uit Zimbabwe en tans woonagtig in Stellenbosch, is gereed om sy nuwe liedjie TASSIES PAK op 7 April op alle