fbpx
Plectrum Top 40 – Week 21

Plectrum Top 40 – Week 21

Hierdie week op die Plectrum Top 40, JY MOET NET JOUSELF WEES van Bloumoord maak hul debuut op No 1. Len Muller se HARTKLOP klim op na No 2, dis die liedjie se 21ste opeenvolgende week in die Top 10.

MANNA van Rudi Claase is terug in die Top 10 op No 3, na die liedjie verlede week op No 17 was. Cezanne Yzelle se IN JOU ARMS SLAAP is op No 4, dit is die liedjie se 3de opeenvolgende week in die Top 10. LIEFDE IS van Adam is terug in die Top 10 op No 5, dis die liedjie se hoogste posisie nog.

Kaleidoskoop se VLUGVOETIG is op No 6. NIKKELS EN DIE WYN van Willem Van Der Ryst maak sy debuut op No 7. SKITTEREND van Philip verskyn weer op die trefferlys op No 8, na die liedjie se musiekvideo vrygestel was. LIEFDESHARTAANVAL van Riaan Grobler saam met Jennifer Zamudio is op No 9. Die Top 10 word voltooi deur EK WOU NOG van Bottomless Coffee Band.

Nuwe liedjies op die Plectrum Top 40:

  • JY van Ariose op No 24
  • EK ONTHOU JOU van Pieter Marcato op No 26

Liedjies wat weer verskyn op die Plectrum Top 40:

  • DIS OKAY van Bloumoord op No 16
  • WEIER van Die Melktert Kommissie op No 30
  • BOOMBOX van Theo Nel (feat. Vincent Gordon) op No 33
  • VRY van Juan Juan Casey & Danie Reënwolf op No 37
  • ASSEBLIEF van Vernon Barnard op No 39

Interessante statistieke van die Plectrum Top 40 hierdie week:

  • ‘n Totaal van 190 liedjies het hierdie week gekompeteer vir ‘n plek in die Top 40.
  • Al 190 liedjies het ‘n gekombineerde kyke van 1 394 613
  • Die totale nuwe kyke van die 190 liedjies hierdie week was 19 288 waarvan 15 722 behoort aan die liedjies in die Top 40.
NoLiedjieKunstenaarVerlede WeekWeke Op TrefferlysHoogste Posisie
1Jy Moet Net Jouself WeesBloumoordN11
2HartklopLen Muller3212
3MannaRudi Claase1752
4In Jou Arms SlaapCezanne Yzelle2102
5Liefde IsAdam19175
6VlugvoetigKaleidoskoop5203
7Nikkels En Die WynWillem Van Der RystN17
8SkitterendPhilipR28
9LiefdeshartaanvalRiaan Grobler & Jennifer Zamudio656
10Ek Wou NogBottomless Coffee Band4202
11Vat Hom VasRiaan Grobler754
12VrouIrene-Louise Van Wyk (feat. Liezel Pieters)11131
13Vanuit Die WolkJoshua Na Die Reën10216
14For A Little WhileJoshua Na Die Reen & Nathan Smith131
15HeildronkLen Muller14218
16Dis OkayBloumoordR72
17LappopTussen Sterre162113
18Pa Se HandAdam941
19Come AgainRubber Duc (feat. Adam)152111
20ToevlugLen Muller (feat. Stella)18217
21MeerMari Bosman242117
22Diep Binne MyReynhardt Hugo122112
23RoseHenri Alant20156
24JyAriose124
25SoldaatJohan Anker13211
26Ek Onthou JouPieter MarcatoN126
27Ek Voel Soos OeeIrene-Louise van Wyk252112
28n Hele WeekHeidi322119
29As Môre KomCheralee8101
30WeierDie Melktert KommissieR928
31Die RivierReynhardt Hugo212021
32Talk About ItRubber Duc301822
33BoomboxTheo Nel (feat. Vincent Gordon)R1225
34Hier In My HartJP White262016
35Hou Jou Hande Van My Lyf Af (Mega Mix 2021)Irene-Louise van Wyk221022
36CollidePierre Nel31193
37VryJuan Casey & Danie ReënwolfR1026
38Laat Dit ReënRayne23201
39AssebliefVernon BarnardR339
40OnbeplanJP White28152