Reggie Peace, oftewel Reginald Hufkie, die gewilde Suid-Afrikaanse akteur, musikant, draaiboek- en liedjieskrywer het in 2019 amptelik begin naam maak.
MOVE
MOVE saam met Reggie Peace!
“2018 was een van die donkerste jare van my lewe. Ek het begin twyfel of ek in die bedryf moet