Dit is nie aldag dat jy soveel musieklegendes saam in een vertrek sal kry nie. Mimi Coertse, Min Shaw, Barbara Veenemans, David Gresham, Glenys Lynne
Etiket: opera
Scott Engelbrecht – jy sal my nie glo as jy nie self luister nie
Suid-Afrika het lanklaas ‘n kinderster gehad en boonop een wat kan sing soos ‘n nagtegaal! Scott Engelbrecht is slaggereed om met sy kinderskoene diep spore