Die veelsydige akteur en kunstenaar, Reynardt Hugo het vroeër in 2020 sy eerste solo-enkelsnit, Die Rivier, vrygestel, en dit het almal en ook sy eie stoutste verwagtinge oortref!
Etiket: reynhardt hugo
Reynardt Hugo se debuut-enkelsnit kry ‘n musiekvideo!
Reynardt Hugo het beslis geen bekendstelling in vermaakkringe nodig nie. Hy kuier elke aand in sitkamers regoor die land, in die rol van dr. Tertius Jonker
Reynardt Hugo se eerste solo-enkelsnit!
Reynardt Hugo het geen bekendstelling in vermaaklikheidskringe nodig nie. Hy kuier elke aand in sitkamers regoor die land as dokter Tertius Jonker op die kykNET-sepie Binnelanders.