Die talentvolle driemanskap, Rooksein, se enkelsnit ONTHOU JY DIE DAE is onlangs uitgereik waarmee hulle vir seker die aandag van Suid-Afrikaanse musiekliefhebbers getrek het. WEES VRY, hulle nuwe
Etiket: Rooksein
Rooksein tree uit hulle gemaksone met nuwe enkelsnit!
Rooksein maak al opslae vandat hulle in 2018 saam begin optree het. Sedertdien, het dié talentvolle driemanskap vier suksesvolle liedjies opgeneem en op dieselfde verhoë verskyn