Die talentvolle musikant en sanger, Len Muller het geen bekendstelling nodig nie. Hy het vroeër in 2020, die enkelsnit en musiekvideo vir sy liedjie, Heildronk, vrygestel. Aanhangers en
Etiket: stella
Len Muller en Stella akoesties
Daar is ʼn rede waarom Len Muller en Stella die sukses geniet wat hul toekom. Die musiek wat hul maak is rou, eerlik en opreg.
Len Muller en Stella eersdaags in Pretoria te sien vir eksklusiewe optrede!
Die uiters talentvolle Len Muller en Stella, is eersdaags in Pretoria te sien vir ‘n eksklusiewe akoestiese optrede – ‘n aand vol mooi, akoestiese, siels-klanke