Die groep Vrede het reeds groot naam gemaak in die musiekbedryf en nou is hulle terug met splinternuwe musiek wat jy nie wil mis nie.
Kategorie: Kitsfeite
Stephan Visage het kom kuier.
Stephan Visagie reik binnekort sy nuwe enkelsnit VERGEET MY HIER uit. Ons het met hom vinnig gesels oor die lied en ‘n paar ander dinge
Kitsfeite – FRANCOIS BOYCE
Francois Boyce reik op 23 September sy nuwe enkelsnit, MEISIE VAN FRASERBURG, uit. Intussen het ons saam met hom gekuier om meer uit te vind