fbpx
Michelle Grace stel binnekort nuwe musiekvideo vry.

Michelle Grace stel binnekort nuwe musiekvideo vry.

Michelle Grace het bekendheid verwerf deur haar mezzo-sopraan stem wat sy gemaklik kan aanpas om in enige kontemporêre, gospel of pop genre te pas.

Sy het onlangs haar enkelsnit EK GLO IN JOU vrygestel en nou kan aanhangers uitsien na die musiekvideo wat binnekort vrygestel word.

Ons het gaan kuier by Michelle op die stel tydens die verfilming van die video. Kyk die onderhoud hier waar sy meer vertel oor die video, haar projekte en ook haar toekomstige planne.

SOSIALEMEDIA

Facebook, Instagram

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui