Daniah de Villiers werk al vir ses jaar in die vermaakbedryf en is veral bekend as Trudie in Binnelanders, aanbieder van die kykNET-reeks, Dierepraters, en vir haar uitstaande
Etiket: afrikaans
Revelation Enterprises – EK SAL SING
Doxa Deo se aanbiddings- en kunsgroep, Revelation Enterprises (R.E.) bied ‘n voorsmakie van hul debuut Afrikaanse album met die enkelsnit EK SAL SING. Die album
Henrico Coetzer stel vyfde enkelsnit bekend – DIE LEWE
DIE LEWE is die agt-en-twintigjarige Henrico Coetzer, talentvolle sanger van Pretoria, se vyfde enkelsnit en volg in die voetspore van treffers soos Man Van God, Hoor My Woorde en Soos
Callie is terug met ‘n roerende nuwe snit – VADERLAND
Dit is slegs ‘n maand nadat die Pretoriase sanger, Carel Sebastiaan (of sommer net Callie) sy eerste enkelsnit die lig laat sien het. Maar hy
Rinél Day sing “JY HET MY GERED” aan die man in haar lewe.
Liefde kan jou lewe verander. Dit kan jou dra in moeilike tye, hoop gee vir die toekoms en gelukkiger maak as wat jy ooit gedink
MAANGENADE – KATE ROK se debuut enkelsnit!
Kate Rok lyk soos ’n donkerkop superster… met ’n Voortrekkerkappie. Maar sy is simbolies van die sterk vroue wat sy bewonder, asook haar onwrikbare trots op
Andrew Davies maak sy debuut met EK LIKE JOU STYL
Andrew Davies se debuutenkelsnit, EK LIKE JOU STYL is pas vrygestel. Dit sal verseker aanklank vind byelkeen wat ‘n huwelik of verhouding geniet. Andrew noem
Mack Rapapali en Christiaan Baartman vind ‘N VRIEND SOOS JY
Wie sou nou ooit kon droom dat die gewilde aanbieder en platejoggie, Mack Rapapali en die talentvolle sanger, musikant en liedjieskrywer, Christiaan Baartman kragte sal saamsnoer? Dit is presies
ONS LEGENDES word vereer met ‘n spesiale liedjie
Wat gebeur wanneer ’n bekroonde Countrysangeres en ’n gesoute radio-omroeper besluit om kragte saam te span om legendes te vereer? ’n Pragtige radiotreffer word geskep,
Callie skop ‘n storm op met sy enkelsnit, KOL OP DIE MAAN.
Bykans vyf jaar nadat ‘n 49-jarige sanger van Pretoria, Carel Sebastiaan (of sommer net Callie), sy eerste konsert in die Atterburry-teater aangebied het (sommer net