Die geliefde groen trekker met sy takbok is Johnnie Takbok in Afrikaans. Dit is ook die naam van ‘n Afrikaanse rockgroep met ‘n unieke aanslag.
Etiket: afrikaans
Sunel se debuut-album ondersoek die “Symptome” van die liefde en die lewe!
Net ’n paar maande na die vrystelling van haar eerste Afrikaanse enkelsnit, Hart Op Jou Mou, is SUNEL terug met ’n debuut-album wat beloof om
Afrikaanse duo, Skemer, stel eerste enkelsnit vry.
Die Duo SKEMER het pas hul eersteenkelsnit “Sê dit Harder” bekend gestel wat verseker Suid-Afrikaanse musiekliefhebbers in rep en roer gaan hê. “Sê dit harder” is
Sunel se vars klank is waarvoor ons al lank wag.
Vir Sunel was daar nie eers `n ander opsie as musiek nie. Hierdie sanger/liedskrywer van Mosselbaai het nog altyd geweet dat musiek `n belangrike deel
Dirk van der Westhuizen ‘stoom’ al die pad voort!
Die Ghoema-benoemde, Dirk van der Westhuizen, stoom al die pad voort met sy splinternuwe album, Stoom, wat op 8 Junie eksklusief tydens vanjaar se Afrisaam
Michael Blignaut – die donkerkop-sanger van Piet Retief
“Sang was van kleintyd een van my grootste passies. Dis waar ek op my gelukkigste is.” Dit is die woorde van Michael Blignaut as hy