Dit is slegs ‘n maand nadat die Pretoriase sanger, Carel Sebastiaan (of sommer net Callie) sy eerste enkelsnit die lig laat sien het. Maar hy
Etiket: afrikaans
Rinél Day sing “JY HET MY GERED” aan die man in haar lewe.
Liefde kan jou lewe verander. Dit kan jou dra in moeilike tye, hoop gee vir die toekoms en gelukkiger maak as wat jy ooit gedink
MAANGENADE – KATE ROK se debuut enkelsnit!
Kate Rok lyk soos ’n donkerkop superster… met ’n Voortrekkerkappie. Maar sy is simbolies van die sterk vroue wat sy bewonder, asook haar onwrikbare trots op
Andrew Davies maak sy debuut met EK LIKE JOU STYL
Andrew Davies se debuutenkelsnit, EK LIKE JOU STYL is pas vrygestel. Dit sal verseker aanklank vind byelkeen wat ‘n huwelik of verhouding geniet. Andrew noem
Mack Rapapali en Christiaan Baartman vind ‘N VRIEND SOOS JY
Wie sou nou ooit kon droom dat die gewilde aanbieder en platejoggie, Mack Rapapali en die talentvolle sanger, musikant en liedjieskrywer, Christiaan Baartman kragte sal saamsnoer? Dit is presies
ONS LEGENDES word vereer met ‘n spesiale liedjie
Wat gebeur wanneer ’n bekroonde Countrysangeres en ’n gesoute radio-omroeper besluit om kragte saam te span om legendes te vereer? ’n Pragtige radiotreffer word geskep,
Callie skop ‘n storm op met sy enkelsnit, KOL OP DIE MAAN.
Bykans vyf jaar nadat ‘n 49-jarige sanger van Pretoria, Carel Sebastiaan (of sommer net Callie), sy eerste konsert in die Atterburry-teater aangebied het (sommer net
Suster-duo, Klawer stel DANS IN DIE REEN vry
Die gewilde Suid-Afrikaanse suster-duo, Klawer, is terug in die kollig met hulle heel eerste kortspeelplaat, DANS IN DIE REEN. Die enkelsnit gaan nie net voortbou op die
SAL JY JA Sê – JP White en suster Lollie stel liefdesduet vry
JP en Lollie White is beide super trots om aan te kondig dat hulle nuwe enkelsnit SAL JY JA Sêgereed is om Afrikaanse musiekliefhebbers se
William Wolf se album, LIEFDE GEMAAK, raak die siel
William Wolf het pas sy die eerste enkelsnit, LIEFDE GEMAAK, ook die titelsnit van sy nuwe album, vrygestel. Aanhangers kan uitsien na nog diep, emosievolle