fbpx
Musiekvideo vir VERDIENSTE EN GENADE – Stefan Jansen

Musiekvideo vir VERDIENSTE EN GENADE – Stefan Jansen

Die talentvolle musikant en sanger, Stefan Jansen, se debut enkelsnit, VERDIENSTE EN GENADE, is gedurende Oktober 2020 uitgereik en dié verfrissende kontemporêre lied het by talle luisteraars landswyd aanklank gevind.

Die eindproduk is ’n informele video wat die luisteraars agter-die-skerms neem tydens die opname en vervaardiging van hierdie inspirerende enkelsnit. 

VERDIENSTE EN GENADE is beskikbaar op alle digitale platforms.

Die talentvolle musikant en sanger, Stefan Jansen, se debut enkelsnit, VERDIENSTE EN GENADE, is gedurende Oktober 2020 uitgereik en dié verfrissende kontemporêre lied het by talle luisteraars landswyd aanklank gevind.

Omdat hy graag die emosie tydens die enkelsnit se opname wou uitbeeld in ‘n musiekvideo en het hy en sy vervaardiger, Robin Walsh, besluit om verskeie GoPro-kameras in die ateljee op te rig. 

Die eindproduk is ’n informele video wat die luisteraars agter-die-skerms neem tydens die opname en vervaardiging van hierdie inspirerende enkelsnit. 

“Hierdie is nie ‘n mooi-lyk video nie, hierdie is ‘n video om vir my aanhangers deel te maak van die kreatiewe proses in die studio. Omdat dit wys hoe alles gebeur het kan mens die optrede en emosie van die song selfs meer voel,” sê Stefan.

VERDIENSTE EN GENADE is beskikbaar op alle digitale platforms:

Spotify: https://open.spotify.com/track/6CwLhVi0tQNzNaiQaWEVDI?si=bkqTlYicRxGEUa0k9bbQWg

Apple Music: https://music.apple.com/za/album/verdienste-en-genade-single/1534046465

SOSIALE MEDIA

Facebook, Instagram

LEES MEER

Stefan Jansen – Verdienste en Genade

Plectrum Top 40 – Week 6