fbpx
Plectrum Top 40 – Week 22

Plectrum Top 40 – Week 22

Hierdie week op die Plectrum Top 40, behou Bloumoord se JY MOET NET JOUSELF WEES hul No 1 posisie, die liedjie het verlede boaan die ranglys sy debuut gemaak.

SAL JY JA SÊ van JP White (feat Lollie White) maak hulle debuut op No 2. Len Muller se HARTKLOP sak een posise terug na No 3. Cezanne Yzelle se IN JOU ARMS SLAAP behou haar posisie op No 4, dit is die liedjie se 6de nieopeenvolgende week in die Top 10.

MANNA van Rudi Claase is op No 5. Kaleidoskoop se VLUGVOETIG is op No 6, dit is die liedjie se 20ste week in die Top 10. Na NIKKELS EN DIE WYN van Willem Van Der Ryst verlede week op No 7 sy debuut gemaak het behou die liedjie sy posisie op No 7.

EK WOU NOG van Bottomless Coffee Band is op No 8. VROU van Irene-Louise Van Wyk (feat. Liezel Pieters) is terug in die Top 10 op No 9. LIEFDESHARTAANVAL van Riaan Grobler saam met Jennifer Zamudio voltooi hierdie week die Top 10.

Nuwe liedjies op die Plectrum Top 40:

  • TUINSLAG van Mars op No 14
  • MIDNIGHT TEMPTATION van Tailor and Trampop No 20
  • HERE’S TO THE NOW van Nathan Smith op No 21
  • HOOGTEVREES van Hunter Leite op No 34

Liedjies wat weer verskyn op die Plectrum Top 40:

  • WAAR EK MOET WEES van Cezanne Yzelle op No 27
  • DIE BOEK van Riaan Grobler op No 35
  • REËNWEER van Saarkie op No 36
  • LEWE van Deon Dee op No 37
  • VELDBRAND van Theo Nel op No 40

Interessante statistieke van die Plectrum Top 40 hierdie week:

  • ‘n Totaal van 198 liedjies het hierdie week gekompeteer vir ‘n plek in die Top 40.
  • Al 198 liedjies het ‘n gekombineerde kyke van 144 216
  • Die totale nuwe kyke van die 198 liedjies hierdie week was 16 019 waarvan 12 218 behoort aan die liedjies in die Top 40.
NoLiedjieKunstenaarVerlede WeekWeke Op TrefferlysHoogste Posisie
1Jy Moet Net Jouself WeesBloumoord121
2Sal Jy Ja SêJP White (feat Lollie White)N12
3HartklopLen Muller2222
4In Jou Arms SlaapCezanne Yzelle4112
5MannaRudi Claase362
6VlugvoetigKaleidoskoop6213
7Nikkels En Die WynWillem Van Der Ryst727
8Ek Wou NogBottomless Coffee Band10212
9VrouIrene-Louise Van Wyk (feat. Liezel Pieters)12141
10LiefdeshartaanvalRiaan Grobler & Jennifer Zamudio966
11Liefde IsAdam5185
12Vat Hom VasRiaan Grobler1164
13Come AgainRubber Duc (feat. Adam)192211
14TuinslangMarsN114
15Vanuit Die WolkJoshua Na Die Reën13226
16HeildronkLen Muller15228
17SoldaatJohan Anker25221
18Pa Se HandAdam1851
19ToevlugLen Muller (feat. Stella)20227
20Midnight TemptationTailor and TrampN120
21Here’s To The NowNathan SmithN121
22Diep Binne MyReynhardt Hugo222212
23Hier In My HartJP White342116
24LappopTussen Sterre172213
25RoseHenri Alant23166
26OnbeplanJP White40162
27Waar Ek Moet WeesCezanne YzelleR76
28Dis OkayBloumoord1682
29Talk About ItRubber Duc321922
30Ek Onthou JouPieter Marcato26226
31Ek Voel Soos OeeIrene-Louise van Wyk272212
32MeerMari Bosman212217
33AssebliefVernon Barnard39433
34HoogtevreesHunter LeiteN134
35Die BoekRiaan GroblerR424
36ReënweerSaarkieR2121
37LeweDeon DeeR125
38Die RivierReynhardt Hugo312121
39As Môre KomCheralee29111
40VeldbrandTheo NelR92