Plectrum Top 40 – Week 23

Plectrum Top 40 – Week 23

Hierdie week op die Plectrum Top 40, Len Muller se HARTKLOP bereik die No 1 posisie na die liedjie 23 weke op die trefferlys geboer het. In die 23 weke was die liedjie op die trefferlys is, was elke week in die Top 10.

Cezanne Yzelle se IN JOU ARMS SLAAP klim weer op na No 2. PA SE HAND van Adam bereik hul hoogste posisie nog met hul nuutste enkelsnit op No 3. van Rudi Claase se MANNA is op No 4. . Kaleidoskoop se VLUGVOETIG is op No 5. EK WOU NOG van Bottomless Coffee Band is op No 6, dit is die liedjie se 12de nieopeenvolgende week in die Top 10.

VROU van Irene-Louise Van Wyk (feat. Liezel Pieters) is op No 7. SAL JY JA SÊ van JP White (feat Lollie White) is op No 8 hierdie week na die liedjie verlede sy debuut gemaak het op No 2. REËNWEER van Saarkie bereik vir die eerste keer die Top 10 en is op No 9 hierdie week. Die Top 10 word voltooi deur Len Muller se HEILDRONK.

Nuwe liedjies op die Plectrum Top 40:

  • HOE JY LYK van Nadia Vorster op No 33
  • KRIMINEEL van Mia op No 36

Liedjies wat weer verskyn op die Plectrum Top 40:

  • RIVER BLUES van Saarkie op No 16
  • ‘N HELE WEEK van Heidi op No 31
  • LAAT DIT REËN van Rayne op No 34
  • BOOMBOX van Theo Nel (feat. Vincent Gordon) op No 35
  • HOU JOU HANDE VAN MY LYF AF (Mega Mix 2021) van Irene-Louise van Wyk op No 39

Interessante statistieke van die Plectrum Top 40 hierdie week:

  • ‘n Totaal van 198 liedjies het hierdie week gekompeteer vir ‘n plek in die Top 40.
  • Al 198 liedjies het ‘n gekombineerde kyke van 1 429 781
  • Die totale nuwe kyke van die 198 liedjies hierdie week was 14 256 waarvan 10 613 behoort aan die liedjies in die Top 40.
NoLiedjieKunstenaarVerlede WeekWeke Op TrefferlysHoogste Posisie
1Jy Moet Net Jouself WeesBloumoord121
2Sal Jy Ja SêJP White (feat Lollie White)N12
3HartklopLen Muller2222
4In Jou Arms SlaapCezanne Yzelle4112
5MannaRudi Claase362
6VlugvoetigKaleidoskoop6213
7Nikkels En Die WynWillem Van Der Ryst727
8Ek Wou NogBottomless Coffee Band10212
9VrouIrene-Louise Van Wyk (feat. Liezel Pieters)12141
10LiefdeshartaanvalRiaan Grobler & Jennifer Zamudio966
11Liefde IsAdam5185
12Vat Hom VasRiaan Grobler1164
13Come AgainRubber Duc (feat. Adam)192211
14TuinslangMarsN114
15Vanuit Die WolkJoshua Na Die Reën13226
16HeildronkLen Muller15228
17SoldaatJohan Anker25221
18Pa Se HandAdam1851
19ToevlugLen Muller (feat. Stella)20227
20Midnight TemptationTailor and TrampN120
21Here’s To The NowNathan SmithN121
22Diep Binne MyReynhardt Hugo222212
23Hier In My HartJP White342116
24LappopTussen Sterre172213
25RoseHenri Alant23166
26OnbeplanJP White40162
27Waar Ek Moet WeesCezanne YzelleR76
28Dis OkayBloumoord1682
29Talk About ItRubber Duc321922
30Ek Onthou JouPieter Marcato26226
31Ek Voel Soos OeeIrene-Louise van Wyk272212
32MeerMari Bosman212217
33AssebliefVernon Barnard39433
34HoogtevreesHunter LeiteN134
35Die BoekRiaan GroblerR424
36ReënweerSaarkieR2121
37LeweDeon DeeR125
38Die RivierReynhardt Hugo312121
39As Môre KomCheralee29111
40VeldbrandTheo NelR92