fbpx
Plectrum Top 40 – Week 24

Plectrum Top 40 – Week 24

Hierdie week op die Plectrum Top 40, is Phillip se SKITTEREND op No 1. Hierdie liedjie verskyn weer op die trefferlys na dit al drie weke op die trefferlys was. Adam bereik hul hoogste posisie nog met hul nuutste enkelsnit PA SE HAND op No 2 hierdie week.

Len Muller se HARTKLOP is op NO 3 hierdie week na die liedjie verlede week op No 1 was.  SPROKIESLAND van Emile Welman maak sy debuut op No 4. Cezanne Yzelle se  IN JOU ARMS SLAAP is hierdie week op No 5. 

Kaleidoskoop se VLUGVOETIG een posisie terug na No 6. SAL JY JA SÊ van JP White (feat Lollie White) is een posisie hoër as verlede week op No 7. HEMELRUIM van Esté Gross (feat Len Muller) maak ook hul debuut op No 8. MANNA van Rudi Claase sak terug na No 9. Die Top 10 word voltooi deur VROU van Irene-Louise Van Wyk (feat. Liezel Pieters).

Nuwe liedjies op die Plectrum Top 40:

  • SUNNY DAY van 4 Eva Young op No 29

Liedjies wat weer verskyn op die Plectrum Top 40:

  • HOE HOOG van Renaldo op No 35
  • WEIER van Die Melktert Kommissie op No 38
  • TAKE ME HOME van Bonnie Jackson op No 40

Interessante statistieke van die Plectrum Top 40 hierdie week:

  • ‘n Totaal van 199 liedjies het hierdie week gekompeteer vir ‘n plek in die Top 40.
  • Al 199 liedjies het ‘n gekombineerde kyke van 1 449 505
  • Die totale nuwe kyke van die 199 liedjies hierdie week was 16 845 waarvan 13 890 behoort aan die liedjies in die Top 40.
NoLiedjieKunstenaarVerlede WeekWeke Op TrefferlysHoogste Posisie
1SkitterendPhilipR31
2Pa Se HandAdam371
3HartklopLen Muller1241
4SprokieslandEmile WelmanN14
5In Jou Arms SlaapCezanne Yzelle2132
6VlugvoetigKaleidoskoop5233
7Sal Jy Ja SêJP White (feat Lollie White)832
8HemelruimEsté Gross (feat Len Muller)N18
9MannaRudi Claase482
10VrouIrene-Louise Van Wyk (feat. Liezel Pieters)7161
11Ek Wou NogBottomless Coffee Band6232
12Vanuit Die WolkJoshua Na Die Reën13246
13HeildronkLen Muller10248
14Liefde IsAdam14205
15Come AgainRubber Duc (feat. Adam)152411
16ToevlugLen Muller (feat. Stella)17247
17Jy Moet Net Jouself WeesBloumoord1241
18Vat Hom VasRiaan Grobler1184
19LappopTussen Sterre192413
20Ek Voel Soos OeeIrene-Louise van Wyk212412
21LiefdeshartaanvalRiaan Grobler & Jennifer Zamudio1886
22n Hele WeekHeidi312319
23RoseHenri Alant20186
24Diep Binne MyReynhardt Hugo242412
25Hou Jou Hande Van My Lyf Af (Mega Mix 2021)Irene-Louise van Wyk391222
26MeerMari Bosman222417
27LeweDeon Dee25145
28Laat Dit ReënRayne34221
29Sunny Day4 Eva YoungN129
30Nikkels En Die WynWillem Van Der Ryst2347
31ReënweerSaarkie9239
32Hier In My HartJP White322316
33BoomboxTheo Nel (feat. Vincent Gordon)351425
34As Môre KomCheralee30131
35Hoe HoogRenaldoR54
36Talk About ItRubber Duc402122
37SoldaatJohan Anker29241
38WeierDie Melktert KommissieR1028
39AssebliefVernon Barnard28628
40Take Me HomeBonnie JacksonR103