Hierdie week op die Plectrum Top 40, is Adam se nuutste enkelsnit PA SE HAND bereik vir die tweede keer die No 1 posisie, dit is die liedjie se agste week op die trefferlys. ANDERS van Zybrandt verskyn weer die week op die trefferlys op No 2.
Len Muller se HARTKLOP is op No 3 hierdie week, dit is die tweede week op hierdie posisie. Cezanne Yzelle se IN JOU ARMS SLAAP is op No 4. LIEFDESHARTAANVAL van Riaan Grobler & Jennifer Zamudio is op No 5, die liedjie klim al die pad vanaf No 21 en is hierdie week op die hoogste posisie nog.
Kaleidoskoop se VLUGVOETIG is vir die tweede week op No 6. SPROKIESLAND van Emile Welman sak drie posisies terug na No 7, na die liedjie verlede week op No 4 sy debuut gemaak het. HEMELRUIM van Esté Gross (feat Len Muller) behou haar posisie op No 8. Vat Hom Vas van Riaan Grobler klim vanaf No 18 na No 9. Die Top 10 word voltooi deur Clayton Fouche se Dromer wat sy debuut op No 10 maak.
Nuwe liedjies op die Plectrum Top 40:
- EK WIL LEWE VIR MORE van Riaan Grobler op No 21
Liedjies wat weer verskyn op die Plectrum Top 40:
- DIE BOEK van Riaan Grobler op No 22
- RIGTINGLOOS van Van Reg en Rede op No 36
- DIE RIVIER van Reynhardt Hugo op No 37
- VRY van Juan Casey & Danie Reënwolf op No 39
- SOMERKERSFEES van Wilhelm Lichtenberg op No 40
Interessante statistieke van die Plectrum Top 40 hierdie week:
- ‘n Totaal van 201 liedjies het hierdie week gekompeteer vir ‘n plek in die Top 40.
- Al 201 liedjies het ‘n gekombineerde kyke van 1 467 160
- Die totale nuwe kyke van die 199 liedjies hierdie week was 17 287 waarvan 13 913 behoort aan die liedjies in die Top 40.
No | Liedjie | Kunstenaar | Verlede Week | Weke Op Trefferlys | Hoogste Posisie |
1 | Pa Se Hand | Adam | 2 | 8 | 1 |
2 | Anders | Zybrandt | R | 4 | 2 |
3 | Hartklop | Len Muller | 3 | 25 | 1 |
4 | In Jou Arms Slaap | Cezanne Yzelle | 5 | 14 | 2 |
5 | Liefdeshartaanval | Riaan Grobler & Jennifer Zamudio | 21 | 9 | 5 |
6 | Vlugvoetig | Kaleidoskoop | 6 | 24 | 3 |
7 | Sprokiesland | Emile Welman | 4 | 2 | 4 |
8 | Hemelruim | Esté Gross (feat Len Muller) | 8 | 2 | 8 |
9 | Vat Hom Vas | Riaan Grobler | 18 | 9 | 4 |
10 | Dromer | Clayton Fouche | N | 1 | 10 |
11 | Heildronk | Len Muller | 13 | 25 | 8 |
12 | Sal Jy Ja Sê | JP White (feat Lollie White) | 7 | 4 | 2 |
13 | Soldaat | Johan Anker | 37 | 25 | 1 |
14 | Manna | Rudi Claase | 9 | 9 | 2 |
15 | Vrou | Irene-Louise Van Wyk (feat. Liezel Pieters) | 10 | 17 | 1 |
16 | Ek Wou Nog | Bottomless Coffee Band | 11 | 24 | 2 |
17 | Lappop | Tussen Sterre | 19 | 25 | 13 |
18 | Toevlug | Len Muller (feat. Stella) | 16 | 25 | 7 |
19 | Come Again | Rubber Duc (feat. Adam) | 15 | 25 | 11 |
20 | Vanuit Die Wolk | Joshua Na Die Reën | 12 | 25 | 6 |
21 | Ek Wil Lewe Vir More | Riaan Grobler | N | 1 | 21 |
22 | Die Boek | Riaan Grobler | R | 6 | 22 |
23 | Skitterend | Philip | 1 | 4 | 1 |
24 | Liefde Is | Adam | 14 | 21 | 5 |
25 | Asseblief | Vernon Barnard | 39 | 7 | 25 |
26 | Reënweer | Saarkie | 31 | 24 | 9 |
27 | Diep Binne My | Reynhardt Hugo | 24 | 25 | 12 |
28 | Jy Moet Net Jouself Wees | Bloumoord | 17 | 5 | 1 |
29 | Talk About It | Rubber Duc | 36 | 22 | 22 |
30 | Nikkels En Die Wyn | Willem Van Der Ryst | 30 | 5 | 7 |
31 | Meer | Mari Bosman | 26 | 25 | 17 |
32 | n Hele Week | Heidi | 22 | 24 | 19 |
33 | Ek Voel Soos Oee | Irene-Louise van Wyk | 20 | 25 | 12 |
34 | As Môre Kom | Cheralee | 34 | 14 | 1 |
35 | Rose | Henri Alant | 23 | 19 | 6 |
36 | Rigtingloos | Van Reg en Rede | R | 4 | 2 |
37 | Die Rivier | Reynhardt Hugo | R | 22 | 21 |
38 | Hoe Hoog | Renaldo | 35 | 6 | 4 |
39 | Vry | Juan Casey & Danie Reënwolf | R | 11 | 26 |
40 | Somerkersfees | Wilhelm Lichtenberg | R | 11 | 8 |