Nadia Vorster is opgewonde om haar nuwe enkelsnit GEANKER IN HOOP vry te stel. GEANKER IN HOOP is vir Vorster soos ʼn lewenskreet met die
Etiket: nuwevrystelling
Maroela Media spog nou met eie liedjie!
Nuus is, net soos musiek, iets wat nooit uit die mode gaan nie. Dit trek aandag, lok belangstelling en is altyd relevant. Daarom is dit
Coffee Snobs vra: “Sal jy?”
COFFEE SNOBS, die sangpaar Vernette en Marius Wessels, het reeds in Suid-Afrika bekendheid verwerf met hul sensitief-intelligente lirieke en die intimiteit van hul musikale aanslag.
Lee Scott terug met nuwe enkelsnit – VRY!
Lee Scott is ’n naam wat oor die afgelope veertien jaar diep in die harte van Suid-Afrikaanse musiekliefhebbers kom nesskrop het. Daarom is aanhangers in