Sincerely Anne laat jou in jou spore vassteek wanneer jy haar vir die eerste keer hoor sing. Daar is ’n hoendervleismooi opregtheid en strelende ondertoon
Etiket: pop
Pieter Marcato stel langverwagte eerste enkelsnit vry
Pieter Marcato, wat naam gemaak het as lid van die Afrikaanse popgroep EON en die musiekgroep Marcato, het sy eerste enkelsnit as solokunstenaar vrygestel. Sy
AriSquad, luister – AJ se album is amper hier!
Die 23-jarige AJ (Armand Joubert) hou behoorlik die mense aan die praat. Nie net is hy onlangs aangewys as “Best male contemporary vocalist of the world”