Die alternatiewe rockgroep, Rise in Red, se nuwe enkelsnit komplementeer die emosiebelaaide styl en besonderse klank waarvoor hulle bekendheid verwerf het. PROGRESSION, die derde vrystelling vanaf
Etiket: rise in red
Rise in Red stel tweede inspirerende enkelsnit vry!
“VOICES gaan daaroor om jou drome te volg en die lewe te leef wat jy verdien. Dit moedig jou aan om jouself oop te stel vir
Rise in Red stel langverwagte debuutalbum vry!
RISE IN RED het bekendheid verwerf vir hulle inspirerende lirieke en ongelooflike verhoogpersoonlikheid. Vroeër vanjaar, het dié Bloemfonteinse alternatiewe rockgroep aanhangers opnuut beïndruk met die