fbpx
Top 40 – Week 26

Top 40 – Week 26

Hierdie week op die Plectrum Top 40, MAANGENADE van Kate Rok maak haar debuut heel bo aan die trefferlys. ANDERS van Zybrandt klim na sy hoogste posisie op No 2. Len Muller se HARTKLOP behou sy posisie op No 3 vir die derde opeenvolgende week.

HEMELRUIM van Esté Gross (feat Len Muller) klim in haar derde week na die hoogste posisie nog op No 4. Cezanne Yzelle se  IN JOU ARMS SLAAP sak een posisie terug na No 5. Andrew Davies maak sy debuut op No 6 met EK LIKE JOU STYL. Kaleidoskoop se VLUGVOETIG is op No 7.

VROU van Irene-Louise Van Wyk (feat. Liezel Pieters) is terug in die Top 10 op No 8. MANNA van Rudi Claase is op No 9. Die Top 10 word voltooi deur SAL JY JA SÊ van JP White (feat Lollie White).

Nuwe liedjies op die Plectrum Top 40:

  • EK WIL LEWE VIR MORE van Riaan Grobler op No 21

Liedjies wat weer verskyn op die Plectrum Top 40:

  • OP MY DASHBOARD van Rohan Davis op No 19
  • HIER IN MY HART van JP White op No 27
  • HOU JOU HANDE VAN MY LYF AF (MEGA MIX 2021) van Irene-Louise van Wyk op No 29
  • LAAT DIT REËN van Rayne op No 31
  • WEIER van Die Melktert Kommissie op No 36
  • LUGBALLON van Jako Meyer op No 38

Interessante statistieke van die Plectrum Top 40 hierdie week:

  • ‘n Totaal van 204 liedjies het hierdie week gekompeteer vir ‘n plek in die Top 40.
  • Al 204 liedjies het ‘n gekombineerde kyke van 1 488 252
  • Die totale nuwe kyke van die 204 liedjies hierdie week was 19 297 waarvan 13 890 behoort aan die liedjies in die Top 40.
NoLiedjieKunstenaarVerlede WeekWeke Op TrefferlysHoogste Posisie
1MaangenadeKate RokN11
2AndersZybrandt252
3HartklopLen Muller3261
4HemelruimEsté Gross (feat Len Muller)834
5In Jou Arms SlaapCezanne Yzelle4152
6Ek Like Jou StylAndrew DaviesN16
7VlugvoetigKaleidoskoop6253
8VrouIrene-Louise Van Wyk (feat. Liezel Pieters)15181
9MannaRudi Claase14102
10Sal Jy Ja SêJP White (feat Lollie White)1252
11Ek Wou NogBottomless Coffee Band16252
12Vat Hom VasRiaan Grobler9104
13HeildronkLen Muller11268
14Ek Voel Soos OeeIrene-Louise van Wyk332612
15ToevlugLen Muller (feat. Stella)18267
16Come AgainRubber Duc (feat. Adam)192611
17LiefdeshartaanvalRiaan Grobler & Jennifer Zamudio5105
18Vanuit Die WolkJoshua Na Die Reën20266
19Op My DashboardRohan DavisR86
20SomerkersfeesWilhelm Lichtenberg40128
21Liefde IsAdam24225
22Pa Se HandAdam191
23LappopTussen Sterre172613
24Diep Binne MyReynhardt Hugo272612
25n Hele WeekHeidi322519
26Die RivierReynhardt Hugo372321
27Hier In My HartJP WhiteR2416
28RoseHenri Alant35206
29Hou Jou Hande Van My Lyf Af (Mega Mix 2021)Irene-Louise van WykR1322
30MeerMari Bosman312617
31Laat Dit ReënRayneR231
32SoldaatJohan Anker13261
33Die BoekRiaan Grobler22722
34AssebliefVernon Barnard25825
35SkitterendPhilip2351
36WeierDie Melktert KommissieR1128
37ReënweerSaarkie26259
38LugballonJako MeyerR233
39Talk About ItRubber Duc292322
40VryJuan Casey & Danie Reënwolf391226