fbpx
Alzanley, dansend in die wind en sand.

Alzanley, dansend in die wind en sand.

Alzanley – Wind en sand

Wind en sand dien as Alzanley se tweede enkelsnit na Daar is hoop sy debuut gemaak het!

Die ballade, Wind en sand, spreek van ondersteuning en bystand in donker tye van ‘n geliefde.

Alzanley skryf en bewerk haar eie musiek wat mik om luisteraars op te bou, by te staan en om meegevoel te toon: Luisteraars kan uitsien na musiek van ‘n veelsydige kunstenaar!

Daar is hoop as haar finominale eerste enkelsnit word tans deur verskeie radiostasies landswyd uitgesaai.( Groot FM, Lekker FM, Caledon FM en Waterberg stereo).

Sy is ‘n skitterende, opkomende talent in die musiekbedryf.

Daar is hoop is reeds beskikbaar op iTunes, Google Play music, Spotify, JOOX en vele ander musiek platvorms!

Wind en sand sal 24 Mei 2019 op hierdie platvorms vrygestel word. Wees seker om te gaan luister!

Volg hierdie opwindende kunstenaar op:

Instagram en Facebook

https://open.spotify.com/track/6GKEML1tCkxZiQdqWnjiVT?si=ndavtm8KSc-mFsGvUgxS4w
Daar is hoop – Alzanley

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui